1/7

 

"Dit gaan nou beter met my pa en hy word daagliks beter. Danksy ''n cpap en suurstof kon ons sy lewe red. Dankie vir die masjien. Ek kan vir jou nou baie vertel van Covid behandeling. Groete Armand"

G2S C20.png

CPAP

  • Masjien handhaaf 'n konstante positiewe lugwegdruk.

  • Verhoed dat die sagte verhemelte sak en die lugweg beperk, wat voldoende inname van suurstof gedurende die nag moontlik maak.

  • Behandeling van obstruktiewe slaapapnee asook snork.

G3 A20 2.png

APAP

  • Outomatiese CPAP masjien reguleer die positiewe lugwegdruk tydens slaap.

  • Beste waarde vir geld met masjien wat aanpas by jou behoefte.

  • Meer effektief vir behandeling van obstruktiewe slaapapnee en snork as gewone CPAP.

BMC RESmart BiPAP System Y-30T.png

BiPAP

  • Die BiPAP Positiewe Lugwegdruk masjien verskaf twee verskillende drukke tydens in- en uitaseming.

  • Vir iemand wat aan ernstige slaapapnee ly en 'n hoër inasemhalingsdruk benodig, kan uitasem moeilik wees a.g.v. die hoë druk.

  • Hierdie masjien is die beste oplossing vir beide sentrale en obstruktiewe slaapapnee.

Nasal mask.png

Neusmasker

  • Beste masker vir neusasemhalers.

  • Gemaklikste masker om aan gewoond te raak.

  • Al drie silikoon toebehore groottes L, M & S ingesluit.

Full face mask.png

Volgesig masker

  • Beste masker vir mond- en neusasemhalers

  • Groot verskeidenheid om aan jou behoefte te voorsien.

  • Beskikbaar in L, M & S en word apart verkoop.

Nasal Pillow.png

Neuskussing masker

  • Ergonomies ligte masker vir neusasemhalers.

  • Beste masker tydens hittegolwe en minste opdringerig.

  • Al drie silikoon toebehore groottes L, M & S ingesluit.

SlAAP BETER, LEEF GeSONDER en ervaar

meer energie gedurende you dag!