• Nuwe 2020 toonaangewende & mees gevorderde produk van BMC.
  • Outomatiese CPAP (A20)-masjien met geïntegreerde bevogtiger .
  • 3,5 duim skerm.
  • Moderne ontwerp.
  • Talle selfverstellende gevorderde kenmerke - outomatiese vogtigheidbeheer, drukopboutempo, geraasvermindering- & intelligente drukverstellingtegnologie.
  • Groter beheer deur pasiënt.
  • Verstel outomaties druk om te verseker dat die regte hoeveelheid lug teen die regte druk gelewer word, dwarsdeur die nag.
  • Bevogtiger voorsien ekstra gemak met die regte hoeveelheid vog, na behoefte, deurnag.
  • Snelaflewering

 

Let wel: Reissak is by die vasgestelde prys ingesluit, maar pyp en maskers word apart op hierdie webwerf verkoop.

BMC RESmart G3 Outo CPAP (A20)

R13 360,00Price
  • AC Power Consumption:

    110 - 240 V AC, 50/60 Hz, 3.33 A max

    Alert:

    Power fail/High leak

    Auto On/Off:

    Off (Default)

    Certificate:

    CF FDA ISO

    Data storage:

    SD card

    Dimensions : (Length x Width x Height)

    265 x 145 x 114 mm 

    Humidifier:

    Built in

    Humidity level:

    Off/1-5

    LCD display:

    3.5 inches

    Mode:

    CPAP/Auto CPAP

    Pressure increments:

    0.5 cm H2O

    Pressure range:

    4-20 cm H2O

    Ramp:

    0-60 minutes

    Reslex:

    Off/1/2/3

    Sound:

    < 26 dBA

    Weight:

    < 2.5 kg