• Gevorderde outo slim CPAP (=APAP) met geïntegreerde lugbevogtiger.
  • 2,4 duim LCD-skerm. Lewer outomaties gereguleerde positiewe lugwegdruk lewer om snork en obstruktiewe slaapapnee simptome te voorkom.
  • Geoptimeerde geraasvermindering vir gemak en beste asemhaling.
  • CPAP het bewese vermoë om groter longoppervlak oop te maak vir mense met matige asemnood - dan veral bruikbaar saam met hospitaaltipe CPAP masker met poorte voor vir suurstof-inlaat.
  • Gratis hulp met instelling by aankoop.

 

Let wel: Reissak is by die vasgestelde prys ingesluit, maar pyp en maskers word apart op hierdie webwerf verkoop.

BMC RESmart G2S Outo CPAP (A20)

R11 070,00Price
Colour: Black
  • AC Power Consumption:

    110 - 240 V AC, 50/60 Hz, 2.0 A max

    Alert:

    Power fail/High leak

    Auto On/Off:

    Off (Default)

    Certificate:

    CF FDA ISO

    Data storage:

    SD card

    Dimensions : (Length x Width x Height)

    274 x 184 x 115 mm 

    Humidifier:

    Built in

    Humidity level:

    Off/1-5

    LCD display:

    2.4 inches

    Mode:

    CPAP/Auto CPAP

    Pressure increments:

    0.5 cm H2O

    Pressure range:

    4-20 cm H2O

    Ramp:

    0-60 minutes

    Reslex:

    Off/1/2/3

    Sound:

    < 28 dBA

    Weight:

    < 2.5 kg