• Slim platform beheer outomaties maskerdruk om elke pasiënt se spesifieke behoeftes vir optimale asemhaling en gemak te bevredig.
  • Lewer vasgestelde positiewe lugwegdruk voorgeskryf deur mediese praktisyn na slaapstudie
  • 2.4 duim skerm.
  • Verwyderbare bevogtiger.
  • Voorsien die positiewe lugwegdruk wat snork en obstruktiewe slaapapnee (OSA) sal verhoed, as alternatief tot duur kliniese behandeling.
  • Handmatig verstelbare terapiedruk (binne toegelate bereik)
  • Produk en kliënt ondersteuning via oproep, whatsapp en e-pos.

 

 

Let wel: Reissak is by die vasgestelde prys ingesluit, maar pyp en maskers word apart op hierdie webwerf verkoop.

BMC RESmart GII CPAP E-20C-H-O

SKU: 366615376135191
R6 990,00 Regular Price
R6 370,00Sale Price
Colour: Silver and Grey
  • Alert:

    Power fail/High leak

    Auto On/OFF:

    Off (Default)

    Certificate:

    CF FDA ISO

    Data storage:

    SD card

    Dimmensions:

    170 x 196 x 188 mm and 290 x 196 x 134  mm with H60

    Humidifier (H60) compatible:

    Yes

    Humidity level:

    Off/1-5

    LCD display:

    2.4 inches

    Mode:

    CPAP

    Prsssure increments:

    0.5 cm H2O

    Pressure range:

    4-20 cm H20

    Ramp:

    0-60 minutes

    Sound:

    30 dBA

    Weight:

    < 1.5 kg and < 2.5 kg with H60