• Groter 3.5" verslagskerm.
  • Robuuste masjien.
  • Beheer druk outomaties om slegte snork- en apnee simptome teen gerieflikste laagste moontlike druk te voorkom.
  • Gerieflikste model vir mense wat die "gratis selftoets ingesluit" vermoë wil benut as alternatief vir duur titrasie slaaptoetse.
  • Verskaf kitsoplossing CPAP om snork en apnee van eerste aand af te voorkom.
  • Vele gevorderde outomatiese funksies
  • Persoonlike ondersteuning

 

Let wel: Reissak is by die vasgestelde prys ingesluit, maar pyp en maskers word apart op hierdie webwerf verkoop.

BMC RESmart GII Auto CPAP E-20A-H-O

SKU: 217537123517253
R11 970,00 Regular Price
R11 370,00Sale Price
Colour: Silver and Grey
  • Alert:

    Power fail/High leak

    Auto On/Off:

    Off (Default)

    Certificate:

    CF FDA ISO

    Data storage:

    SD card

    Dimensions: (Lenght x Width x Height) 

    170 x 180 x 118 mm and 290 x 180 x 134  mm with H60

    Humidifier (H60) compatible:

    Yes

    Humidity level:

    Off/1-5

    LCD display:

    3.5 inches

    Mode:

    CPAP/Auto CPAP

    Pressure increment:

    0.5 cm H2O

    Pressure range:

    4-20 cm H2O

    Ramp:

    0-60 minutes

    Reslex:

    Off/1/2/3

    Sound:

    <30 dBA

    Weight:

    < 1.5 kg and < 2.5 kg with H60