“... Ek het op n advertensie gereageer waar Berien CPAP masjiene geadverteer word en na ek met Ben gepraat het net vinnige en professionele diens ontvang. ...ook heelwat inligting ivm die masjien ..binne n paar dae was die masjien van Pretoria in die Strand. Wes Kaap afgelewer. ..goeie organisasie.
Ek kan hulle lewerings dienste aanbeveel."  - Andre M, Die Strand.

"Excellent service! Ben and his team really go out of their way to help you. They are knowledgeable, friendly and efficient. I wholeheartedly recommend you contact them for all CPAP needs. Value for money is an added bonus!"

- Gail C. from Cape Town 

"Good Afternoon,

"... Many Thanks for the machine it arrived this morning. Will recommend your company to as many as possible

Kind Regards"  Saadiqah" - Saadiqah Hendrickse, Cape Town

"Good Afternoon Mr. Wilkins. You are a good salesman... consider it a sale." - Mr Roger Tambwe

"Dit gaan nou beter met my pa en hy word daagliks beter. Danksy ''n cpap en suurstof kon ons sy lewe red. Dankie vir die masjien. Ek kan vir jou nou baie vertel van Covid behandeling. Groete Armand"

Hellopeter_edited.jpg